Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)

Original price was: $164.35.Current price is: $41.09.

SKU: 9781431626663 Category: Tag:

Description

Hoe belangrik is vroue vir God? Vroue van die Bybel antwoord hierdie vraag deur na belangrike vroue in die Ou en Nuwe Testament te kyk.

Deur die lewens van twaalf vroue – Eva Sara Mirjam Ragab Debora Rut Hanna Ester die deugsame vrou Marta en Maria Maria die ma van Jesus en die bruid van Christus – te bestudeer leer lesers belangrike lewenslesse rakende totale gehoorsaamheid aan God asook die mislukkings wat spruit uit ongehoorsaamheid. Die Bybelvroue leer lesers ook hoe om huishoudelike sake en kinderopvoeding te hanteer. In 12 weke met genoeg studies vir vyf dae van die week bespreek hierdie Bybelstudie nuwe temas om vroue se posisie voor die Here en sy plan te verstaan. Dit bied ook antwoorde op moeilike vrae wat algemeen deur hedendaagse vroue gevra word.

Vroue van die Bybel is ideaal vir vroue wat self ’n verhouding met die Here wil ontwikkel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vroue Van Die Bybel Bybelstudie (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

7

Subtotal: $78.19

View cartCheckout