Description
God wil vir elke mens ’n lewe van oorvloed gee; ’n lewe waarin ons elke dag diep bewus word van sy genade en seën wat oor ons skyn. Simfonie van seën is ’n viering van hierdie geskenk.
Vroue kan ’n jaar lank saam met Milanie Vosloo stap en God se goedheid en seën elke dag in hulle lewe ervaar. Moed en krag in die-lewe-is-oorweldigend-tye vertroosting in seerkry-tye vreugde en blydskap in die-lewe-is-’n-lied-tye. Want God se wens vir elke vrou is dat sy gelukkig en vervuld sal wees.
Reviews
There are no reviews yet.