Radio Raps: Life 201 DVD

Original price was: $43.48.Current price is: $13.04.

SKU: 04158 DVDI Category: Tag:

Description

Jonathan is terug! Na die reuse sukses van sy goue-status debuut DVD gee Jonathan weer raad vir die mensdom.

Hierdie keer gaan hy diep! Hy bedink die dieper vrae van die lewe: wat is die punt van dit alles? Hoekom is jou gesondheid belangrik en hoekom vreet die Franse paddas.

In Life201 bekyk Jonathan ook aspekte soos kuns en kultuur en hy gee in sy eie manier sy nederige opinies daaroor.

Aan die einde van sy lesing bring hy die gehoor tot die insig dat n goeie gelukkige lewe vervat kan word in een eenvoudige stelling.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Radio Raps: Life 201 DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

88

Subtotal: $764.74

View cartCheckout