Radio Raps: Dingetjies En Goetertjies DVD

Original price was: $43.48.Current price is: $13.04.

SKU: 04288 DVDI Category: Tag:

Description

“Boys die lewe is ‘n snaakse ding.  Partykeer maak dinge absoluut net glad nie sin nie! Daar is soveel verskilletjies wat ons in ag moet neem as dit kom by vroumense mansmense en kinders om hulle te verstaan én dan kom elke een ook nog met sy persoonlike stel dingetjies en goedertjies.  Dit krap ons net meer om as jy probeer sin maak daaruit.  Tog is die dingetjies en goetertjies alles nodig.  En alles gaan olraait wees” meen Jonathan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Radio Raps: Dingetjies En Goetertjies DVD”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

44

Subtotal: $407.96

View cartCheckout