Om Die Ondraaglike Te Dra (Sagteband)

Original price was: $104.31.Current price is: $26.08.

SKU: 9781770002289 Category: Tag:

Description

Die dood van ’n geliefde is ondraaglik swaar. Tog is dit iets wat met almal gebeur. Om die ondraaglike te dra is geskryf deur ’n pa wat die smart moes hanteer van sy sestienjarige dogter se selfdood.
Om die ondraaglike te dra wil lesers wys dat sterk en gelowige mense ook soms swak is en maar mag huil. Dis bedoel om ouers te help om sterk én swak genoeg te wees om die grootste ramp te oorleef wat enige ouer ooit kan tref: die dood van ’n kind. Dit wil lesers wys hoe God elke mens help om die skynbaar ondraaglike tog te dra.
In sy fokus op veral depressie selfdood en rousmart help Henk Gous lesers om hulle smart op ’n unieke maar gesonde manier te dra. Hy wys veral daarop dat God elke mens op ’n unieke manier deur die swaar van die lewe help en dat hulle juis in hierdie swakheid baie sterker word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Om Die Ondraaglike Te Dra (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

65

Subtotal: $223.11

View cartCheckout