Description
Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Hierdie bekostigbare uitgawe met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee sal ʼn waardevolle geskenk wees.
• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
Reviews
There are no reviews yet.