NLV My Kreatiewe Joernaalbybel Pienk (Kunsleer Hardeband)

Original price was: $699.00.Current price is: $139.80.

SKU: 9781431626397 Category: Tag:

Description

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!
My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers óf lyntjies waar gebede notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.
Ervaar vrede vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe terwyl jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
• 8.5-punt lettergrootte

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “NLV My Kreatiewe Joernaalbybel Pienk (Kunsleer Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

208

Subtotal: $2,091.92

View cartCheckout