NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen

Original price was: $607.83.Current price is: $121.57.

SKU: 9781431614967 Category: Tag:

Description

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.
Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.
Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:

• Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg
• Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
• Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes gebede notas en ander persoonlike inskrywings
• Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp
• Indeks van woordkuns-teksverse

My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel Blougroen”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

88

Subtotal: $1,020.99

View cartCheckout