Description
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) in grootdruk bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Luukse kunsleer
• Merklint
• Duimgrepe
Reviews
There are no reviews yet.