NLV Grootdruk Bybel Met Duimgrepe En Rits Tweekleur Bruin

Original price was: $599.00.Current price is: $119.80.

SKU: 9781431626090 Category: Tag:

Description

Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.
Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende kenmerke:
• Voetnote om begrip en kennis uit te brei
• 12 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “NLV Grootdruk Bybel Met Duimgrepe En Rits Tweekleur Bruin”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

165

Subtotal: $1,545.40

View cartCheckout