Description
Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling en verhelder woordkeuses en definisies teologiese begrippe historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig om te lei tot geloofversterking en geestelike groei van lesers.
• 8.8 punt lettergrootte
Reviews
There are no reviews yet.