Moed Vir Elke Môre (Hardeband)

Original price was: $249.00.Current price is: $62.25.

SKU: 9781431626540 Category: Tag:

Description

In ’n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se dagboek Moed vir elke môre.

Die 366 verkwikkende oordenkings sal vroue inspireer om elke dag met nuwe moed aan te pak. Met temas soos moed om weer te begin moed om vróú te wees moed om te glo moed om te huil moed om vas te byt moed om te kniel en nog vele meer lei Milanie Vosloo vroue om hulle ware vrouwees daagliks moedig uit te leef.

Moed vir elke môre met sy eenkleur-bladontwerp is bedoel vir elke vrou wat vasgevang en oorweldig voel. Dit sal haar inspireer om die lewe weer reguit in die oë te kyk.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moed Vir Elke Môre (Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

37

Subtotal: $146.60

View cartCheckout