Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)

Original price was: $569.00.Current price is: $113.80.

SKU: 9781431620197 Category: Tag:

Description

Reis saam na eerste-eeuse Rome en ontdek hoekom hierdie klassieke reeks miljoene lesers oor die wêreld heen geïnspireer het. Die drie boeke in die Merk van die Leeu-reeks word as ’n spesiale geskenkstel aangebied.
’n Stem in die wind is die eerste boek in die reeks. Dit vertel die verhaal van Hadassa ’n jong Joodse meisie wat as slaaf weggevoer is maar steeds vashou aan haar geloof in God. Al voel sy verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman word Hadassa ’n baken van hoop en lig te midde van die duisternis en verval rondom haar.
’n Eggo in die duisternis vertel die verhaal van Markus ’n welgestelde Romeinse edelman. Diep geraak deur Hadassa se opregte geloof begin hy wonder of daar nie méér in die lewe is nie. In sy soeke na betekenis en geloof word hy gelei deur ’n sagte fluistering uit die verlede wat hom kan bevry van die duisternis in sy siel.
Die trilogie sluit af met So seker as wat die dag breek. Dit vertel die verhaal van Atretes ’n Germaanse stamleier wat sy vryheid as gladiator verdien het. Atretes wil saam met sy babaseun teruggaan na Germanië maar wat van Rispa die gelowige weduwee wat sedert sy geboorte vir die seun gesorg het?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Merk Van Die Leeu-Reeks (Combo)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

39

Subtotal: $226.49

View cartCheckout