Liefde & Respek (Sagteband)

Original price was: $164.35.Current price is: $41.09.

SKU: 9781431626892 Category: Tag:

Description

Het dit al ooit gevoel of jou man jou nie liefhet nie? Voel dit of jou vrou jou nie respekteer nie? Te veel huwelike eindig vandag in egskeiding omdat mans en vroue mekaar nie verstaan nie. In Liefde en respek openbaar dr. Emerson Eggerichs die geheim: Suksesvolle kommunikasie lê in die wete dat onvoorwaardelike respek vir hom is net so belangrik as onvoorwaardelike liefde vir haar.
Hierdie riglyne getuienisse en humoristiese staaltjies sal paartjies help om nuut te begin. Hierdie revolusionêre boodskap is vir almal: dié wat gelukkig getroud is eensaam is of wat ’n huwelikskrisis beleef. Dit is vir verloofde paartjies slagoffers van buite-egtelike verhoudings en huweliksberaders wat inligting soek wat ’n huwelik kan red.
Deur die riglyne in Liefde en respek toe te pas kan paartjies nuwe vlakke van intimiteit beleef en die huwelik hê waarvan hulle nog altyd net gedroom het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Liefde & Respek (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

94

Subtotal: $446.95

View cartCheckout