Leierskap 101 (Sagteband)

Original price was: $146.96.Current price is: $36.74.

SKU: 9781431626960 Category: Tag:

Description

In ’n wêreld wat nooit ophou verander nie moet suksesvolle leiers ook deurgaans die koers aanpas en veranderinge aanbring. Dit wat gister gesorg het vir sukses werk nie meer vandag nie. Maar hoe lyk suksesvolle leierskap vandag?

In Leierskap 101 bespreek Stephan Joubert en Johan Smith 101 aspekte van hoe leierskap vandag lyk. Hierdie unieke blik op leierskap bevestig dat leiers God se gestuurde dienaars is. Deur te kyk na sake soos integriteit visie leierskap in die kerk en gehoorsaamheid wys hulle dat leierskap nie ’n lyding hoef te wees nie maar ’n heerlike en vervullende voorreg.
Ontdek ’n heel nuwe waarheid oor leierskap en word die leier wat God bedoel het jy moet wees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leierskap 101 (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

15

Subtotal: $98.23

View cartCheckout