In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)

Original price was: $216.52.Current price is: $54.13.

SKU: 9781431623297 Category: Tag:

Description

Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer bou dit karakter innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

120

Subtotal: $1,924.61

View cartCheckout