Die Wapenrusting Van God (Sagteband)

Original price was: $155.65.Current price is: $38.91.

SKU: 9781431618583 Category: Tag:

Description

Daar woed elke dag die hele dag lank ’n onsigbare oorlog om vroue. Dit kan nie gesien of gehoor word nie maar dit kan in elke aspek van ’n mens se lewe gevoel word. ’n Onwrikbare bose vyand wil chaos veroorsaak in alles wat vir ’n vrou saak maak: haar hart gedagtes huwelik kinders verhoudings drome en toekoms. Maar sy oorlogsplan behels dat hy haar onverhoeds en ongewapen moet vang.
In die Bybelstudie Die wapenrusting van God deur New York Times-topverkoperouteur en motiveringspreker Priscilla Shirer word vroue met behulp van Skrifstudie en besprekingsvrae toegerus met die wapenrusting van God waarvan gebed die belangrikste is.
Die wapenrusting van God is meer as net ’n Bybelse beskrywing van ’n gelowige se wapenrusting; dit is ’n 7-week-aksieplan om oorwinning te behaal in die geestelike stryd.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Wapenrusting Van God (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

78

Subtotal: $719.19

View cartCheckout