Description
Soms gebeur die ondenkbare in ’n mens se lewe – ’n tragedie siekte finansiële verlies trauma. Voeg daarby jou daaglikse stres en bekommernis. Die pad vorentoe kan maklik donker voel asof ’n mens nie weet waarheen jy kan gaan vir leiding en versekering nie.
In sulke tye moet ’n mens nader kom aan God is internasionaal erkende teoloog en skrywer Piet Meiring se boodskap in Die lig op my pad. Die 366 dagstukke neem jou op ’n geloofsreis deur verskeie gedeeltes in die Bybel wat jou opnuut verseker dat God altyd in beheer is dat Hy ons enigste Troos is wat opnuut vir jou die lig kan laat deurbreek. Deur daagliks tyd deur te bring in die Woord ontdek jy vrede en sekerheid wat die wêreld nie kan bied nie.
Reviews
There are no reviews yet.