Die Boodskap (Hardeband)

Original price was: $347.78.Current price is: $69.56.

SKU: 9781868298884 Category: Tag:

Description

Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:

• Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
• Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
• Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
• Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Boodskap (Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

64

Subtotal: $520.17

View cartCheckout