Depressie Spanning En Uitbranding (Sagteband)

Original price was: $129.57.Current price is: $32.39.

SKU: 9781431626885 Category: Tag:

Description

Depressie uitbranding spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. Johan Smith bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd.

Depressie spanning en uitbranding is die skrywer se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun Dirkie se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig van die genade hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is.

Depressie spanning en uitbranding is ’n heruitgawe van In die donker put en sluit af met feite en statistieke oor depressie en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Depressie Spanning En Uitbranding (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

94

Subtotal: $971.17

View cartCheckout