Vrede In Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)

Original price was: $103.48.Current price is: $25.87.

SKU: 9781431626502 Category: Tag:

Description

Is jy altyd aan die hardloop tussen werk en gesin en vriende sonder oomblikke van stilword en rus? Dit is ’n seën om voluit te lewe maar om werklik ons beste lewe te hê het ons oomblikke van rus nodig.
Vrede in jou hart inkleuboek
 laat jou gedagtes stil word terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur en die verse uit die Woord en aanhalings jou siel voed. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Laat God se vrede oor jou spoel terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrede In Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

74

Subtotal: $622.32

View cartCheckout