Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)

Original price was: $173.86.Current price is: $43.47.

SKU: 9781431604722 Category: Tag:

Description

Dis 1850 in die middel van Kalifornië se goudstormloop en Angel verwag niks anders as verraad van mans nie. Sy is reeds as kind in prostitusie gedwing en haar enigste oorlewingsisteem is die haat wat in haar brand. Dan ontmoet sy vir Michael Hosea. ’n Man wat sy Vader se hart soek in alles wat hy doen.
In Verlos deur die liefde luister Michael Hosea na God se opdrag: hy trou met Angel en het haar onvoorwaardelik lief. Stadig dring hy tot haar deur; breek deur die bitterheid tot haar hart begin sag word. Maar dit bring oorweldigende gevoelens van onwaardigheid en vrees. En dan vlug Angel. Terug na die duisternis weg van haar man en sy deurdringende liefde. Sy is vreesbevange en besef haar enigste genesing moet kom van die Een wat haar nog liewer het as Michael Hosea. Die Een wat haar nooit ooit sal laat gaan nie.
Verlos deur die liefde is ’n roman oor God se onvoorwaardelike oorvloedige liefde.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verlos Deur Die Liefde (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

87

Subtotal: $746.71

View cartCheckout