Pa’s En Seuns – Bou ‘n Sterk Pa-Seun Verhouding (Sagteband)

Original price was: $112.17.Current price is: $28.04.

SKU: 9781431626908 Category: Tag:

Description

Wil jy graag ’n nouer band hê met jou seun? Wil jy die tipe verhouding hê wat God eer en vir jou en jou seun ’n seën sal wees nou en vir die res van julle lewens?
In Pa’s en seuns moedig Angus Buchan pa’s aan om die verhouding met hulle seuns te slyp te beskerm en te koester. Deur temas soos nederigheid liefde waardering genade en respek inspireer Angus mans om die tipe pa te wees wat God hulle gemaak het om te wees. Hy herinner elke pa dat dit nooit te vroeg of te laat is om daardie kosbare verhouding met jou seun te koester nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pa’s En Seuns – Bou ‘n Sterk Pa-Seun Verhouding (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

90

Subtotal: $971.68

View cartCheckout