Ons Dogtertjie Se Eerste Jaar (Sponsgevulde Hardeband)

Original price was: $303.48.Current price is: $60.70.

SKU: 9781431623143 Category: Tag:

Description

Ons dogtertjie se eerste jaar is kostelike herinneringsboeke wat ouers sal help om daardie kosbare herinneringe van hulle kleinding se eerste lewensjaar vas te bewaar. Hierdie pragtige boeke bied:

• plek om belangrike mylpale soos ’n eerste tree of tand aan te teken.
• blaaie waar foto’s van spesiale oomblikke geplak en versier kan word.
• 2 koeverte waarin baba se hospitaalbandjie of haarlok bewaar kan word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons Dogtertjie Se Eerste Jaar (Sponsgevulde Hardeband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

32

Subtotal: $165.44

View cartCheckout