Description
Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.
• Gewilde NLV-teks
• 75 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• Bladsye kleurgerand
• Merklint
Reviews
There are no reviews yet.