Melo Se Koninkryk HB

Original price was: $173.04.Current price is: $43.26.

SKU: 9781431625666 Category: Tag:

Description

Melo se koninkryk neem kinders op ʼn wonderlike avontuur na die Afrika-bos saam met Melo en haar spesiale dierevriende. Elkeen van die bekoorlike stories is gebou op ʼn Afrika-spreekwoord en gebruik Bybelse beginsels om kinders op ʼn boeiende manier te leer en te inspireer. Die stories geskryf deur Thuli Madonsela en lede van haar familie beklemtoon die belangrikheid van waardes soos eerlikheid moed respek spanwerk en goedhartigheid terwyl dit die wonders van die skepping benadruk. Die boodskap van elke storie word versterk deur ʼn relevante teksvers gebed vrae vir nadenke woorde van wysheid en ʼn prettige geloofsgebaseerde aktiwiteit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Melo Se Koninkryk HB”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

8

Subtotal: $15.51

View cartCheckout