Identiteit (Sagteband)

Original price was: $173.04.Current price is: $43.26.

SKU: 9781431623358 Category: Tag:

Description

Wat ’n mens van jou eie doel en waarde glo bepaal byna elke area van jou lewe – onder andere hoe jy dink en voel hoe jy op omstandighede reageer en hoe jy jou verhouding met God en ander mense hanteer. Maar wat bepaal jou kern-oortuigings? Is dit gegrond op die waarheid? Of verander dit voortdurend na gelang van ander se opinies of jou eie emosies?
Identiteit: Wie God sê jy is is gebaseer op kragtige insigte in die Bybelboek Efesiërs wat gekomplementeer word met persoonlike verhale en praktiese wysheid. Hierdie boek daag lesers uit om die Een wat elke mens deur en deur ken toe te laat om jou hart te rig.
Identiteit: Wie God sê jy is is geïnspireer deur die fliek Overcomer. Hierdie boek deur die topverkoper-outeurs Stephen en Alex Kendrick spoor lesers aan om in die wonderlike lig van God se aanvaarding oorvloedige seëninge en krag te leef.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Identiteit (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

8

Subtotal: $15.51

View cartCheckout