Hoop Vir Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)

Original price was: $103.48.Current price is: $25.87.

SKU: 9781431625871 Category: Tag:

Description

Wanneer laas het jy ’n stukkie goeie nuus gekry? Of selfs iets gelees wat jou hoop gee vir die toekoms? Daar is soveel dinge in die wêreld wat ’n mens se vreugde steel en jou onsekerheid aanblaas. In sulke tye het ’n mens versekering nodig wat ’n diepe rustigheid bring.
Hoop vir jou hart inkleurboek vestig jou gedagtes op die ewige beloftes en versekering in God se Woord terwyl jy die 40 ontwerpe inkleur. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.
Vind opnuut vreugde in ons ewige Hoop terwyl jy die rustige inkleur-oomblikke geniet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoop Vir Jou Hart Inkleurboek (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

66

Subtotal: $493.94

View cartCheckout