Geloof Soos Aartappels (Sagteband)

Original price was: $112.17.Current price is: $28.04.

SKU: 9781431625000 Category: Tag:

Description

Geloof soos aartappels is die inspirerende ware verhaal van bekende evangelis Angus Buchan. Dit is ’n getuienis van hoe geloof ’n mens deur die donkerste tye kan dra.
Nadat Angus tot bekering gekom het is hierdie humeurige man wat van sy drank gehou het verander in ’n passievolle dienaar van God. Sy geloof het hom al deur droogtes familietragedie en finansiële krisisse gedra. Sedert hy tot bekering gekom het het Angus die evangelie oor die wêreld heen verkondig. Hy het ook ’n kinderhuis gestig verskeie boeke geskryf en duisende mense geïnspireer met sy boodskappe op TV radio en by sy konferensies.
Hierdie aangrypende boek sal jou opnuut verseker van God se almag en sy voorsiening vir sy kinders.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geloof Soos Aartappels (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

20

Subtotal: $144.44

View cartCheckout