Die Begenadigdes (Sagteband)

Original price was: $249.94.Current price is: $62.49.

SKU: 9781868299621 Category: Tag:

Description

Die vroue in Jesus se geslagsregister was dapper het risiko’s geneem en die onverwagte gedoen. Hulle was nie perfek nie en tog het God hulle in sy wonderlike plan gebruik om die Verlosser van die wêreld voort te bring.
Ons leef in moeilike tye en soek antwoorde op miljoene vrae. Die lesse wat ons by hierdie vroue kan leer is vandag net so toepaslik as in die tyd toe hulle geleef het.
Die verhale van die vyf vroue in die geslagsregister van Jesus is nou in een boek beskikbaar. Tamar was ’n vrou van hoop. Ragab een van geloof. Rut was die vrou van liefde en Batseba het ongeëwenaarde genade ontvang. En dan is daar Maria die vrou van gehoorsaamheid. Met die lees van hulle verhale sal jy beter begrip kry vir God se plan met die wêreld en tot die besef kom dat hierdie plan ook vir jóú insluit.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Begenadigdes (Sagteband)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping cart

2

Subtotal: $2.91

View cartCheckout